Ons het nie woorde oor hoe om vir jou dankie te se vir al jou hulp nie – ons bars uit ons nate uit van opgewondenheid.
Ons kan nie wag om plot toe te trek nie.
Baie baie dankie vir alles wat jy vir ons gedoen het – ons wardeer dit so baie.